Language: Afrikaans
Sakgids Tot Suider-Afrikaanse Soogdiere is a handy and compact guide to over a 100 mammal species. This edition has been updated and has an additional 16 new pages of mammals.
Each entry contains a detailed description with:
- Information on identification, subspecies, mass, shoulder height, vocalisation, age, habitat, habits, food, breeding, and male and female differences
- An illustration of typical tracks and their size
- Listed where appropriate are the most recent standards set for trophy hunters by Safari Club International and Rowland Ward
- A Southern African distribution and vegetation map
- An illustrated section on spoor and tracking
- Full-colour photographs
Summary in Afrikaans:
Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika is 'n handleiding tot meer as honderd soogdierspesies - van die groot katte tot muise en vlermuise. Elke inskrywing bevat 'n gedetailleerde beskrywing met: Duidelike, volkleurfoto's; inligting oor identifisering, subspesies, massa, hoogte, vokalisasie, ouderdom, habitat, gewoontes, kos, voortplanting en verskille tussen die geslagte. Besonderhede van ander spesies waarmee die soogdier verwar kan word. 'n Illustrasie van die tipiese spoor en die grootte daarvan. 'n Suider-Afrikaanse verspreidingskaart. Waar toepaslik, inligting oor die mees onlangse minimum en maksimum standaarde wat vir trofeejagters deur Safari Club International en Rowland Ward gestel word. Verder bevat die sakgids: 'n Plantegroeikaart en habitatsleutels wat noodsaaklike inligting oor verspreiding en voorkeurhabitat in 'n oogopslag bied. 'n Fotografiese afdeling oor die uitkenning van mis. 'n Geillustreerde afdeling oor spoor en spoorsny. Hierdie omvattende dog bondige handleiding, propvol waardevolle inligting en klein genoeg om in enige sak te pas, is 'n noodsaaklike metgesel vir elke natuurliefhebber.